Sunday 15 December 2013

THE PARABLE OF THE WEEDS EXPLAINED | DIE VERKLARING VAN DIE GELYKENIS VAN DIE ONKRUID.

Sunday 15 December 2013.
WORD OF THE DAY:
[James 4:7-8a]
7. Submit yourselves, then, to God. 
Resist the devil, and he will flee from you. 
8a. Come near to God and He will come near to you. 

Sondag 15 Desember 2013.
WOORD VAN DIE DAG:
[Jakobus 4:7-8a]
7. Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel en hy sal van julle wegvlug. 
8a. Nader tot God, en hy sal tot julle nader. 
               <.~ ~ ~ ~~ ~ ~ ~ .>
Sunday 15 December 2013. 
MESSAGE OF THE DAY: 
THE PARABLE OF THE WEEDS EXPLAINED:
Part 1.
1. English - (New International Version)
[Matthew 13:37-39]
37. He answered: "The One Who sowed the seed, is the Son of Man.
38. "The field is the world, and good seed stands for the sons of the Kingdom.  The weeds are the sons of the evil one, 39. "And the enemy who sows them, is the devil. The harvest is the end of the age; and the harvesters are angels."

Sondag 15 Desember 2013. 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
VERKLARING VAN DIE GELYKENIS VAN DIE ONKRUID:
Deel 1.
2.Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 13:37-39]
37. En Hy het geantwoord en vir hulle gesê: "Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die Mens.
38. "En die saailand is die wêreld. Die goeie saad - dit is die kinders van die Koninkryk, en die onkruid, is die kinders van die bose. 
39. "En die vyand wat dit gesaai het, is die duiwel. Die oes is die voleinding van die wêreld, en die maaiers is die engele."

No comments:

Post a Comment