Friday 13 December 2013

THE PARABLE OF THE WEEDS / DIE GELYKENIS VAN DIE ONKRUID.

Friday 13 December 2013.
MESSAGE OF THE DAY:
THE PARABLE OF THE WEEDS:
Part 1.
1. English - (New International Version)
[Matthew 13:24-27)
24. Jesus told them another parable:
"The kingdom of heaven is like a man who sowed good seed in his field. 
25. "But while everyone was sleeping, his enemy came and sowed weeds among the wheat, and went away. 
26. "When the wheat sprouted and formed heads, then the weeds also appeared. 
27. "The owner's servants came to him and said: 'Sir, didn't you sow good seed in your field? Where then did the weeds come from?'"

Vrydag 13 Desember 2013.
BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GELYKENIS VAN DIE ONKRUID:
Deel 1.
2. Afrikaans (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 13:24-27)
24. 'n Ander gelykenis het Hy hulle voorgehou en gesê: "Die koninkryk van die hemele is soos 'n man wat goeie saad in sy land gesaai het;
25. "Maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid onder die koring gesaai en weggegaan.
26. "En toe die spruitjies opgeskiet en vrug gevorm het, toe verskyn die onkruid ook. 
27. "En die diensknegte van die huisheer het gekom en vir hom gesê: 'Meneer, het u dan nie goeie saad in u land gesaai nie? Waar kom die onkruid dan vandaan?'"
(God willing, I will continue tomorrow / As dit die wil van God is, sal ek môre voortgaan.)
     Photo by / Foto deur: Martin Heigan

No comments:

Post a Comment