Wednesday 18 December 2013

SEED FAITH / GELOOFSAAD.

Wednesday 18 December 2013.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 136:1]
Give thanks to the Lord for He is good. His love endures for ever. 

Woensdag 18 Desember 2013.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 136:1]
Loof die Here want Hy is goed; Sy goedertierenheid duur tot in ewigheid. 

Wednesday 18 December 2013.
MESSAGE OF THE DAY:
SEED FAITH:
(Studies taken from the King James Bible, with personal commentary by Oral Roberts. We will take note of: Where he puts the 'spotlight' on "seed-faith.")
Thus, all the following information directly, as stated by Oral Roberts
               <-;  -;  -;  -;  -;  -;>

Woensdag 18 Desember 2013.
BOODSKAP VAN DIE DAG:
GELOOFSAAD:
(Ons studies kom van die 'King James Bible', met persoonlike kommentaar deur Oral Roberts. Ons sal ons veral toespits op sy verwysings na "geloofsaad."
Dus, al die volgende informasie direk, soos gestel deur Oral Roberts. 
                < -; -; -; -; -; -;>
SEED FAITH:
God was pleased and made eternal promises to the human family through the faith of Noah. Never again would He curse the ground, or again destroy every living thing. 
Then He revealed for the first time that in the "seed of woman" was Seed-time and Harvest, or the eternal principle of SEED-FAITH. "As long as earth remains," God said, "There will be seed-time and harvest." 
[Genesis 8:20-22]

GELOOFSAAD:  (By benadering in Afrikaans.)
God was verheug en het ewige beloftes aan die menslike familie gemaak deur die geloof van Noag. Nooit weer sou Hy die grond vervloek, of elke lewende ding vernietig nie.
Toe openbaar Hy vir die eerste maal dat in die "saad van 'n vrou," daar Saad-tyd en oes was, oftewel die ewige prinsiep van GELOOFSAAD. 
God het toe ook verklaar dat solank as wat die aarde bestaan, daar saad-tyd en oes-tyd sal wees. (Genesis 8:20-22)

(God willing and by His marvellous grace and mercy I will share with you again tomorrow.  / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
    
Photo by / Foto deur Martin Heigan

No comments:

Post a Comment