Tuesday 24 December 2013

JESUS, GOD'S BEST SEED. : JESUS, GOD SE BESTE SAAD.

Monday, Tuesday and Wednesday - 23, 24 and 25 December 2013. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 53:5]
But He was pierced for our transgressions, He was crushed for our iniquities; the punishment that brought us peace was upon Him, and by His wounds we are healed. 

Maandag, Dinsdag en Woensdag - 23, 24 en 25 Desember 2013.
WOORD VAN DIE DAG:
[Jesaja 53:5]
Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring was op Hom, en deur Sy wonde het daar vir ons genesing gekom.
               -;-;-;-;-;-;-;-;
MESSAGE OF THE DAY:
(King James Bible - Personal commentary by Oral Roberts.)
JESUS, GOD'S BEST SEED:
Here God acts on the eternal principle of the seed in SEED-FAITH. 
"For God so loved that He gave. . ." The seed has to be planted, given to the soil.
God's nature is LOVE . . . and love is GIVING. You can give without loving, but you can't love without giving. For without love, the giver has "profited nothing." (1 Corinthians 13:3)
"That He gave His only BEGOTTEN SON," that is the promised "seed of the woman," the "seed of David," the seed that carries within it our salvation and redemption. 
"His only begotten Son," is God's best . . . His best seed . . . given first. The seed must be the best seed; it must be planted first. The seed alone produces the harvest. In the salvation of lost man, it is God's only BEGOTTEN SON, Who is "planted" on the cross. WHO GIVES HIS LIFE as the SEED SOWN. 
"That whosoever BELIEVES should not perish, but have everlasting life."

May you enjoy a blessed and peaceful Christ Feast. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS, GOD SE BESTE SAAD:
(King James Bible - met persoonlike kommentaar deur Oral Roberts - by benadering, vertaal in Afrikaans.)
Hier reageer God op die ewige konsep van die saad in GELOOFSAAD. 
"Want so lief het God gehad dat Hy gegee het. . . ." Die saad moes geplant word in die grond. God se natuur is LIEFDE . . . En liefde is GEE. Jy kan gee sonder om lief te hê, maar jy kan nie liefhê sonder om te gee nie. Want sonder liefde het die gewer niks gebaat nie. (1 Korinthiërs 13:3)
"Dat Hy Sy ENIGGEBORE SEUN gegee het," dit is die beloofde "saad van die vrou," die "saad van Dawid." Die saad wat ons redding en verlossing bevat en daarstel. 
"Sy Eniggebore Seun," . . . is God se beste . . . Sy beste saad, eerste gegee.
Die saad moet die beste saad wees, heel eerste geplant. Die saad alleenlik bring die oes. In die redding en verlossing van die verlore mens, is dit God se ENIGGEBORE SEUN wat aan die kruis "geplant" word. WAT SY LEWE GEE as die SAAD WAT GESAAI WORD. 
"Sodat almal wat GLO nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe sal hê."

Mag u 'n geseënde en vredevolle Christusfees geniet. 

No comments:

Post a Comment