Sunday 1 June 2014

HE IS COMING WITH THE CLOUDS AND EVERY EYE WILL SEE HIM. / HY KOM OP DIE WOLKE EN ELKE OOG SAL HOM SIEN.

Monday 2 June 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Matthew 26:64]
"Yes, it is as you say," Jesus replied. "But I say to all of you: In future you will see the Son of man sitting at the right hand of the Mighty One and coming on the clouds of heaven."

MESSAGE OF THE DAY:
HE IS COMING WITH THE CLOUDS AND EVERY EYE WILL SEE HIM:
1. English - (New International Version)
[Revelation 1:7,8]
7. Look, He is coming with the clouds, and every eye will see Him, even those who pierced Him; and all the peoples of the earth will mourn because of Him. So be it! Amen. 
8. "I Am the Alpha and the Omega," says the Lord God. "Who is, and Who was, and Who is to come, the Allmighty."

Maandag 2 Junie 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 26:64]
Jesus antwoord hom: "U het dit gesê. Maar Ek sê vir u almal: Van nou af sal u die Seun van die mens sien sit aan die regterhand van die krag van God, en kom op die wolke van die hemel."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
HY KOM OP DIE WOLKE EN ELKE OOG SAL HOM SIEN:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 1:7,8]
7. Kyk, Hy kom op die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja! Amen. 
8. "Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde," sê die Here, "Wat is en wat was en wat kom, die Almagtige."
 (God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share 'End Times' with you as often as possible. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek 'Eindtye' so dikwels moontlik met u deel.)

1 comment: