Tuesday 10 June 2014

RECEIVING A GLORIOUS RESURRECTION BODY. / OM 'N WONDERBARE NUWE OPSTANDINGS LIGGAAM TE ONTVANG.

Tursday 10 June 2014.
WORD OF THE DAY:
[Deuteronomy 31:6]  Be strong and of good courage. Do not fear nor be afraid of them. For the Lord your God is He Who goes with you. He will not fail you nor forsake you. 

MESSAGE OF THE DAY:
RECEIVING A GLORIOUS NEW RESURRECTION BODY:
1. English - (Amplified Bible Version)
[1 Corinthians 15:35-58]
35. But someone will say: "How can the dead be raised, and with what (kind of body) will they come forth?
36. You foolish man! Every time you plant seed, you plant something that does not come to life (germinating, springing up, and growing,) unless it dies first. 
37. Nor is the seed you sow then the body which it is going to have (later), but it is a naked kernel, perhaps of wheat or some of the rest of the grains.
38. But God gives to it the body that He plans and sees fit, and to each kind of seed a body of its own. 
39. For all flesh is not the same, but there is one kind for humans, another for beasts, another for birds, and another for fish. 
40. There are heavenly bodies (sun, moon and stars), and there are earthly bodies (men, animals and plants)), but the beauty and glory of the heavenly bodies is of one kind, while the beauty and glory of earthly bodies is a different kind. 
41. The sun is glorious in one way, the moon is glorious in another way, and the stars are glorious in their own (distinctive) way; for one star differs from and surpasses another in its beauty and brilliance. 
42. So it is with the resurrection of the dead. (The body)is perishable and decays, but (the body) that is resurrected is imperishable (immune to decay, immortal.)
43. It is sown in dishonour and humiliation; it is raised in honour and glory. It is sown in infirmity and weakness; it is resurrected in   strength and endued with power. 
44. It is sown a natural (physical) body; it is raised a supernatural (a spiritual) body. (As surely as) there is a physical body, there is also a spiritual body. 
45. Thus it is written: "The first man Adam became a living being (an individual personality); the last Adam, (Christ) became a life-giving Spirit, (restoring the dead to life.)
46. But it is not the spiritual life which came first, but the physical and then the spiritual. 
47. The first man (was) from out of earth, made of dust (earthly-minded); the second Man (is) the Lord out of heaven. 
48. Now those who are made of the dust are like him who was first made of the dust (earthly-minded); and as is (the Man) from heaven so also (are those) who are of heaven (heavenly-minded).
49. And just as we have borne the image (of the man) of dust, so shall we - and so let us also bear the image (of the Man) of heaven.
50. But I tell you this brethren, flesh and  blood cannot (become partakers of eternal salvation and) inherit or share in the kingdom of God; nor does the perishable, (that which is decaying) inherit or share in the imperishable (the immortal).
51. Take notice! I tell you a mystery, (a secret truth, an event decreed by the hidden purpose or counsel of God.) We shall not all fall asleep (in death), but we shall all be changed (transformed).
52. In a moment, in the twinkling of an eye, at the (sound of the) last trumpet call. For a trumpet will sound, and the dead (in Christ) will be raised imperishable (free and  immune from decay), and we shall be changed (transformed).
53. For this perishable (part of us) must put on the imperishable (nature), and this mortal (part of us, this nature that is capable of dying), must put on immortality (freedom from death).
54. And when this perishable puts on the imperishable and this that was capable of dying puts on freedom from death, then shall be fulfilled the Scripture that says: DEATH IS SWALLOWED UP, (utterly vanquished forever) in and unto victory. 
55. O death, where is your victory? O death where is your sting? 
56. Now sin is the sting of death, and sin exercises its power (upon the soul) through (the abuse of) the Law. 
57. But thanks be to God, Who gives us the victory (making us conquerors) through our Lord Jesus Christ. 
58. Therefore my beloved brethren, be firm, (steadfast), immovable, always abounding in the work of the Lord,(always being superior, excelling, doing more than enough in the service of the Lord), knowing and being continually aware that your labour in the Lord is not futile. (It is never wasted or to no purpose .)

Dinsdag 10 Junie 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Deuteronomium 31:6]  Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die Here jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
OM 'N WONDERBARE NUWE OPSTANDINGS-LIGGAAM TE ONTVANG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[1 Korintiërs 15:35-58]
35. Maar iemand sal sê: "Hoe word die dode opgewek, en met hoedanige liggaam kom hulle?" 
36. Dwase mens! Wat jy saai word nie lewendig as dit nie gesterf het nie. 
37. En wat jy saai -- jy saai nie die liggaam wat sal word nie, maar 'n blote korrel, byvoorbeeld van koring of van iets anders. 
38. Maar God gee dit 'n liggaam soos Hy dit gewil het, en aan elkeen van die saadkorrels sy eie liggaam. 
39. Alle vlees in nie dieselfde vlees nie, maar die vlees van mense is anders as die vlees van vee, en die vlees van visse anders as die van voëls. 
40. En daar is hemelse liggame en aardse liggame; maar die heerlikheid van die hemelse is anders as die van die aardse. 
41. Anders is die heerlikheid van die son en anders is die heerlikheid van die maan, en anders die heerlikheid van die sterre; want die een ster verskil in heerlikheid van die ander ster. 
42. So is ook die opstanding van die dode: daar word gesaai in verganklikheid, daar word opgewek in onverganklikheid;
43. Daar word gesaai in oneer, daar word opgewek in heerlikheid; daar word gesaai in swakheid, daar word opgewek in krag. 
44. 'n Natuurlike liggaam word gesaai, 'n geestelike liggaam word opgewek. Daar is 'n natuurlike liggaam en daar is 'n geestelike liggaam. 
45. So is daar ook geskrywe: "Die eerste mens Adam, het 'n lewende siel geword; die laaste Adam (Jesus), 'n lewendmakende Gees. 
46. Die geestelike is ewenwel nie eerste nie, maar die natuurlike; daarna die geestelike. 
47. Die eerste mens was uit die aarde aards, die tweede Mens is die Here uit die hemel. 
48. Soos die aardse mens was, so is ook die aardse mense; en soos die Hemelse Mens is, so is ook die hemelse mense. 
49. En soos ons ook die beeld van die aardse gedra het, so sal ons ook die beeld van die hemelse dra. 
50. Maar dit verklaar ek broeders, dat vlees en bloed die koninkryk van God nie kan beërwe nie. Ook beërwe die verganklikheid nie die onverganklikheid nie. 
51. Kyk, ek deel julle 'n verborgenheid mee: ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word. 
52. In 'n oomblik, in 'n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons wat nog lewe sal ook verander word. 
53. Want hierdie verganklike liggaam moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word. 
54. En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is, en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die Woord wat geskrywe is: DIE DOOD IS VERSLIND IN DIE OORWINNING. 
55. Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?
56. Die angel van die dood is die sonde, en die krag van die sonde is die wet. 
57. Maar God Sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus. 
58. Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie. 
Photo supplied by Alta van Vuuren - (take note of the shape of a heart!)

No comments:

Post a Comment