Thursday, 12 June 2014


Thursday 12 June 2014.
[Psalm 16:8]
I have set the Lord always before me: because He is at my right hand, I shall not be moved. 

1. English - (Amplified Bible Version)
[Philippians 2:5-12]
5. Let this same attitude and purpose and (humble) mind be in you which was in Christ Jesus: (Let Him be your example in humility).
6. Who, although being essentially One with God, and in the form of God, (possessing the fullness of attributes which make God, God), did not think this equality with God was a thing to be eagerly grasped or retained. 
7. But stripped Himself (of all privileges and rightful dignity), so as to assume the guise of a servant (slave), in that He became like men and was born a human being. 
8. And after He had appeared in human form, He abased and humbled Himself (still further) and carried His obedience to the extreme of death, even the death of the cross! 
9. Therefore, (because He stooped so low), God Has highly exalted Him and Has freely bestowed on Him the Name that is above every name,
10. That in (at) the Name of Jesus every knee should (must) bow, in heaven and on earth. 
11. And every tongue (frankly and openly)  confess and acknowledge that Jesus Christ is Lord, to the glory of God the Father. 
12. Therefore my dear ones, as you have   always obeyed (my suggestions), so now, not only (with the enthusiasm you would show) in my presence, but much more because you are absent, work out (cultivate, carry out to the goal and fully complete) your own salvation with reverence and awe and trembling, (self-distrust, with serious caution, tenderness of conscience, watchfulness against temptation, timidly shrinking from whatever might offend God and discredit the Name of Christ.)
[Philippiance 3:17-21]
17. Brethren, together follow my example and observe those who live after the pattern we have set for you. 
18. For there are many, of whom I have often told you and now tell you even with tears, who walk (live) as enemies of the cross of Christ (the Anointed One.) 
19. They are doomed and their fate is eternal misery (perdition); their god is their stomach (their appetites, their sensuality) and they glory in their shame, siding with earthly things and being of their party. 
20. But we are citizens of the state (commonwealth, homeland) which is in heaven, and from it also we earnestly and patiently await (the coming of) the Lord Jesus Christ (the Messiah) [as] Saviour,
21. Who will transform and fashion anew the body of our humiliation to conform to, and be like the BODY OF HIS GLORY AND MAJEDTY, by exerting that power which enables Him to subject everything to Himself. 

Donderdag 12 Junie 2014. 
[Psalm 16:8] 
Ek stel die Here altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.  

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Filippense 2:5-12]
5. Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was. 
6. Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie,
7. Maar het Homself ontledig deur die gestalte van 'n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword; 
8. En in gedaante gevind as 'n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis. 
9. Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n Naam gegee wat bo elke naam is, 
10. Sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is,
11. En elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is, tot heerlikheid van God die Vader. 
12. Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie heil uit met vrees en bewing. 
[Filippense 3:17-21]
17. Wees ook my navolgers broeders, en let op die wat so wandel soos julle ons tot voorbeeld het. 
18. Want baie -- van wie ek julle dit dikwels gesê het en nou ook onder trane sê -- wandel as vyande van die kruis van Christus. 
19. Hulle einde is die verderf, hulle god is die buik en hulle eer is in hulle skande; hulle bedink aardse dinge. 
20. Want ons burgerskap is in die hemele, vanwaar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus. 
21. Wat ons vernederde liggaam van gedaande sal verander, om gelykvormig te word aan Sy VERHEERLIKTE  liggaam, volgens die werking waardeur Hy ook alles aan Homself kan onderwerp. 
     Photo kindly supplied by Eddie Fruin. 

No comments:

Post a Comment