Saturday 7 June 2014

THE RISEN CHRIST, FAITH'S REALITY. / DIE OPGESTANE CHRISTUS, DIE REALITEIT VAN ONS GELOOF.

Weekend 7 & 8 June 2014.
WORD OF THE DAY:
[Matthew 28:20]  "Behold, I Am with you all the days, until the end of the world. Amen."

MESSAGE OF THE DAY:
THE RISEN CHRIST, FAITH'S REALITY:
1. English - (New King James Version)
[1 Corinthians 15:12-34]
12. But if Christ is proclaimed, that He was risen from the dead, how do some among you say that there is no resurrection of the dead?
13. But if there is no resurrection of the dead, neither Has Christ been raised. 
14. And if Christ Has not been raised, then our proclamation is worthless, and our faith is also worthless.   
15. And we are also found to be false witnesses of God, because we testify of God that He raised Christ; whom He did not raise if the dead are not raised. 
16. For if the dead are not raised, then Christ is not raised. 
17. And if Christ is not raised, your faith is foolish; you are yet in your sins.  
18. Then also those who fell asleep in Christ, were lost
19. If in this life only we have hope in Christ, we are of all men most miserable. 
20. But now Christ has risen from the dead, and Has become the first-fruit of those who slept. (In death)
21. For since death is through man, the resurrection of the dead also is through a Man. (Jesus)
22. For as in Adam all die, even so in Christ all will be made alive.
23. But each in his own order: Christ the first-fruit and afterward those who are Christ's at His coming
24. Then is the end, when He delivers the kingdom to God, even the
Father; when He puts an end to all rule and all authority and power. (Of the enemy)
25. For it is right for Him to reign until He Has put all enemies under His feet. 
26. The last enemy that will be destroyed is death.  
27. For He put all things under His feet. But when He says that all things have been put under His feet, it is plain that it excepts Him Who Has put all things under Him. 
28. But when all things are subjected to Him, then the Son Himself also will be subject to Him WHO HAS subjected all things to Him, so that God may be all things in all. 
29. Otherwise, what will they do, those being baptized on behalf of the dead? If the dead are not at all raised, why indeed are they baptized on behalf of the dead?
30. And why are we also in danger every hour?
31. Day by day I die, by your rejoicing. which I have in Christ Jesus our Lord. 
32. If according to man I fought with beasts in Ephesus, what advantage is it to me if the dead are not raised? "Let us eat and drink, for tomorrow we die!"
33. Do not be deceived: "Evil companionships corrupt good habits."
34. Be righteously awake, and do not sin; for some do not have the knowledge of God. I speak this to your shame. 

Naweek 7 & 8 Junie 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 28:20]  "En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE OPGESTANE CHRISTUS, DIE REALITEIT VAN ONS GELOOF:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[1 Korintiërs 15:12-34]
12. As dit dan gepreek word dat Christus uit die dode opgewek is, hoe sê sommige onder julle dat daar geen opstanding van die dode is nie? 
13. As daar geen opstanding van die dode is nie, dan is Christus ook nie opgewek nie. 
14. En as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking vergeefs en vergeefs ook julle geloof;
15. En dan word ons valse getuies van God bevind, omdat ons teen God getuig dat Hy Christus opgewek het, wat Hy nie opgewek het nie, ten minste as die dode nie opgewek word nie. 
16. Want as die dode nie opgewek word nie, dan is Christus ook nie opgewek nie;
17. En as Christus nie opgewek is nie, dan is julle geloof nutteloos, dan is julle nog in julle sondes;
18. Dan is ook die wat in Christus ontslaap het, verlore
19. As ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense. 
20. Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die Eersteling geword van die wat ontslaap het. 
21. Want aangesien die dood deur 'n mens is, is die opstanding van die dode ook deur 'n Mens. (Jesus)
22. Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;
23. Maar elkeen in sy eie orde: as Eersteling Christus daarna die wat aan Christus behoort by Sy koms.  
24. Daarna kom die einde, wanneer Hy die koninkryk aan God die Vader oorgee, as Hy alle heerskappy en alle gesag (van die vyand) vernietig het. 
25. Want Hy moet as Koning heers totdat Hy al Sy vyande onder Sy voete gestel het. 
26. Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood. 
27. Want Hy het alles aan Sy voete onderwerp, maar as Hy sê dat alles onderwerp is, is dit duidelik dat Hy uitgesonder is wat alles aan Hom onderwerp het. 
28. En wanneer alles aan Hom onderwerp is, dan sal ook die Seun self Hom onderwerp aan die Een wat alles aan Hom onderwerp het, sodat God alles in almal kan wees. 
29. Anders, wat sal hulle doen wat hulle vir die dode laat doop, as die dode geheel en al nie opgewek word nie? Waarom laat hulle hul nog vir die dode doop?
30. Waarom is ons ook elke uur in gevaar?
31. Ek sterf dag vir dag, broeders, sowaar as wat ek op julle roem in Christus Jesus, onse Here. 
32. As ek in Éfese op menslike wyse met wilde diere geveg het, wattet voordeel was dit vir my? As die dode nie opgewek word nie, "laat ons dan eet en drink, want môre sterf ons!"
33. Moenie dwaal nie; slegte gesprekke bederf goeie sedes. 
34. Wees nugter op die regte manier, en sondig nie; want sommige het geen kennis van God nie. Ek sê dit
tot julle beskaming!
    Photo by / Foto deur: Martin Heigan
 

No comments:

Post a Comment