Thursday 24 October 2013

JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER / JESUS, ONS HOËPRIESTER VIR EWIG.

Thursday 24 October 2013. 
JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER: 
Part 6.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Hebrews 7:13-16]
13. For the One of Whom these things are said belonged (not to the priestly line but) to another tribe, no member of which has officiated at the altar. 
14. For it is obvious that our Lord sprang from the tribe of Judah, and Moses mentioned nothing about priests in connection with that tribe. 
15. And this becomes more plainly evident when another Priest arises Who bears the likeness of Melchizedek.
16. Who has been constituted a Priest, not on the basis of a bodily legal requirement (an externally imposed command concerning His physical ancestry), but on the basis of the power of an endless and indestructable Life.
(God willing and by His grace I will share with you again tomorrow.)

24 Oktober 2013. 
JESUS, ONS HOËPRIESTER VIR EWIG:
Gedeelte 6.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Hebreërs 7:13-16]
13. Omdat Hy met die oog op Wie hierdie dinge gesê word, aan 'n ander stam behoort het waaruit niemand die altaar bedien het nie. 
14. Want dit is volkome duidelik dat onse Here uit Juda voortgespruit het, en met betrekking tot hierdie stam het Moses niks gesê van priesterskap nie. 
15. En nog baie duideliker is dit as daar 'n ander Priester opstaan na die ewebeeld van Melgisédek.  
16. Een wat dit geword het nie kragtens die wet van 'n vleeslike gebod nie, maar uit die krag van 'n onvernietigbare Lewe. 
(Soos die Here wil en deur Sy wonderbare genade sal ek môre verder met u deel)
      
Photo taken with my cell phone. 

1 comment: