Thursday 28 November 2013

THE RICH MAN AND LAZARUS. / DIE RYK MAN EN LASARUS.

Friday 29 November 2013. 
THE RICH MAN AND LAZARUS:
Part 1.
1. English - (New International Version)
(One of Jesus' parables) 
[Luke 16:19-24]
19. "There was a rich man who was dressed in purple and fine linen and lived in luxury every day. 
20. "At his gate was laid a beggar named Lazarus, covered with sores,
21. "And longing to eat what fell from the rich man's table. Even the dogs came and licked his sores. 
22. "The time came when the beggar died and the angels carried him to Abraham's side. The rich man also died and was buried. 
23. "In hell, where he was in torment, he looked up and saw Abraham far away, with Lazarus by his side. 
24. "So he called to him: 'Father Abraham, have pity on me and send Lazarus to dip the tip of his finger in water and cool my tongue, because I am in agony in this fire.'"
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.)

Vrydag 29 November 2013. 
DIE RYK MAN EN LASARUS:
Gedeelte 1.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Een van Jesus se Gelykenisse)
[Lukas 16:19-24]
19. "En daar was 'n ryk man, en hy het purper en fyn linne gedra en elke dag vrolik en weelderig gelewe. 
20. "En daar was 'n bedelaar met die naam van Lasarus wat vol swere voor sy poort gelê het. 
21. "En hy het verlang om hom te versadig met die krummels wat van die ryk man se tafel val. Ja, selfs die honde het gekom en sy swere gelek. 
22. "En toe die bedelaar sterf, is hy deur die engele weggedra na die boesem van Abraham. 
23. "En die ryk man het ook gesterwe, en is begrawe. En toe hy in die doderyk sy oë ophef, terwyl hy in smarte was, sien hy Abraham van ver af en Lasarus aan sy boesem.  
24. "En hy roep en sê: 'Vader Abraham, wees my barmhartig en stuur Lasarus, dat hy die punt van sy vinger in water kan insteek en my tong verkoel; want ek ly smarte in hierdie vlam.'"
(As God wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)

No comments:

Post a Comment