Sunday 17 November 2013

THE WISE AND THE WICKED. / DIE WYSE EN DIE GODDELOSE.

Sunday 17 November 2013:
THE WISE AND THE WICKED:
1. English - (NIV Translation)
[Proverbs 3:31-35]
31. Do not envy a violent man or choose any of his ways; 
32. For the Lord detests a perverse man, but takes the upright into His confidence.
33. The Lord's curse is on the house of the wicked, but He blesses the home of the righteous.
34. He mocks proud mockers but gives grace to the humble.
35. The wise inherit honour, but fools He holds up to shame.

Sondag 17 November 2013.
DIE WYSE EN DIE GODDELOSE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Spreuke 3:31-35]
31. Wees nie afgunstig op 'n man van geweld, en verkies geeneen van sy weë nie.
32. Want die verkeerde is vir die Here 'n gruwel, maar Sy verborgenheid is met die opregtes.
33. Die vloek van die Here is in die huis van die goddelose, maar Hy seën die woning van die regverdiges. 
34. As dit spotters aangaan, spot Hy, maar aan die ootmoediges gee Hy genade.
35. Die wyse sal eer beërwe, maar die dwase behaal skande.
    Cell phone photo. / Selfoon foto

No comments:

Post a Comment