Friday 22 November 2013

TO SHARE YOUR FOOD WITH THE HUNGRY. / OM JOU KOS MET DIE HONGERIGE TE DEEL.

Vrydag 22 November 2013.
TO SHARE YOUR FOOD WITH THE HUNGRY:
Part 2.
1. English - (NIV Translation)
[Isaiah 58:10-11]
10. If you spend yourselves on behalf of the hungry, and satisfy the needs of the oppressed, then your light will rise in the darkness, and your night will become like the noonday. 
11. The Lord will guide you always; He will satisfy your needs in a sun-scorched land and will strengthen you frame. You will be like a well-watered garden, like a spring whose waters never fail.  

Vrydag 22 November 2013. 
OM JOU KOS MET DIE HONGERIGE TE DEEL:
Gedeelte 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jesaja 58:10-11]
10. En jou siel laat uitgaan na die hongerige, en die neergeboĆ« siel versadig; dan sal jou lig opgaan in die duisternis, en jou donkerheid wees soos die middag. 
11. En die Here sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in dor plekke, en jou gebeente sterk maak; en jy sal wees soos 'n tuin wat goed besproei is, en soos 'n fontein van waters, waarvan die water nooit teleurstel nie. 
Photo by/Foto deur: Martin Heigan
 

No comments:

Post a Comment