Saturday 4 April 2015

JESUS' GRAVE SEALED AND GUARDED. / JESUS SE GRAF VERSEËL EN BESKERMD.

Sunday 5 April 2015. 
WORD OF THE DAY:
[1 Corinthians 4:4,5]
4. My conscience is clear, but that does not make me innocent. It is the Lord Who judges me. 
5. Therefore judge nothing before the appointed time; wait until the Lord comes. He will bring to light what is hidden in darkness, and will expose the motives of men's hearts. At that time each will receive his praise from God. 

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS' GRAVE SEALED AND GUARDED:
1. English - (New King James Version.)
[Matthew 27:62-66]
62. On the next day, which followed the Day of Preparation, the chief priests and the Pharisees gathered together to Pilate,  
63. Saying: "Sir we remember, while He was still alive, how that deceiver said: 'After three days I will rise.'
64. "Therefore demand that the tomb be made secure until the third day, lest His disciples come by night and steal Him away and say to the people: 'He Has risen from the dead,' so the last deception will be worse than the first."
65. Pilate said to them: "You have a guard; go your way, make it as secure as you know how."
66. So they went and made the tomb secure, sealing the stone and setting the guard. 

Sondag 5 April 2015. 
WOORD VAN DIE DAG: 
[1 Korinthiërs 4:4,5]
4. Want ek is my van geen ding bewus nie. Daardeur is ek egter nie geregverdig nie; maar Hy wat my beoordeel, is die Here. 
5. Daarom moet julle nie voor die tyd oordeel, voordat die Here kom nie, wat die verborge dinge van die duisternis in die lig sal bring, en die bedoelinge van die harte openbaar sal maak; en dan sal elkeen lof van God ontvang. 

BOODSKAP VAN DIE DAG::
JESUS SE GRAF VERSEËLD EN BEWAAK:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaase Vertaling.)
[Matthéüs 27:62-66)
62. Die volgende dag - dit is die dag ná die voorbereiding - kom die owerpriesters en die Fariseërs by Pilatus saam, 
63. En sê: "My heer, ons herinner ons dat dié verleier, toe Hy in die lewe was, gesê het:  'Oor drie dae staan Ek op.'"
64. "Gee dan bevel dat die graf verseker word tot die derde dag toe, dat Sy dissipels nie dalk in die nag kom en Hom steel nie, en vir die volk sê: 'Hy het opgestaan uit die dode.' En die laaste dwaling sal erger wees as die eerste."
65. Daarop sê Pilatus vir hulle: "Julle sal 'n wag kry; gaan verseker dit soos julle dit verstaan."  
66. En hulle het gegaan en die graf verseker deur die steen te verseël in die teenwoordigheid van die wag. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.    /
As dit die wil van God is en deur sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 

10 comments:

  1. https://www.facebook.com/grosirkaosdistrobandung

    ReplyDelete
  2. Thanks for sharing this is great!
    www.easyshipproducts.com

    ReplyDelete
  3. nice post. Happy Easter Sunday!

    ReplyDelete
  4. Come on my fashion blog! vlogmilica.blogsport.com

    ReplyDelete
  5. Ülkenin en ileri gelen sex shop ve erotik shop'larından olan firmamızda her türlü seks shop ürününü ve cinsel fantezi ürününü bulabilir ve kapıda ödeme kolaylığı ile sipariş verebilirsiniz,verdiğiniz siparişleri teslim alırken kontrol edebilirsiniz, firmamız size güvenli alışverişi garanti eder.

    ReplyDelete
  6. This piece has helped me in my religious writing work http://www.perfectacademia.com/index.

    ReplyDelete
  7. http://www.perfectacademia.com/index

    ReplyDelete
  8. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  9. http://saiteronli.comunidades.net/index.php?pagina=1523247338

    ReplyDelete