Sunday 17 May 2015

PSALM 34, second section. / tweede gedeelte.

Monday 18 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
(Psalm 35:9)
Then my soul will rejoice in the Lord, and delight in His salvation.

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 34, second section ...
1. English - (New International Version).
(Psalm 34:15-22)
15. The eyes of the Lord are on the righteous, and His ears are attentive to their cry. 
16. The face of the Lord is against those who do evil, to cut off the memory of them from the earth. 
17. The righteous cry out, and the Lord hears them; He delivers them from all their troubles. 
18. The Lord is close to the broken-hearted, and saves those who are crushed in spirit. 
19. A righteous man may have many troubles, but the Lord delivers him from them all. 
20. He protects all his bones: not one of them will be broken. 
21. Evil will slay the wicked; the foes of the righteous will be condemned. 
22. The Lord redeems His servants; no one will be condemned who takes refuge in Him. 

Maandag 18 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 35:9)
Maar my siel sal juig in die Here, dit sal bly wees in Sy heil. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 34, tweede seksie ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Psalm 34:16-23)
16. Ajin. Die oë van die Here is op die regverdiges en Sy ore tot hulle hulpgeroep. 
17. Pe. Die aangesig van die Here is teen die kwaaddoeners, om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei.  
18. Sade. Hulle roep, en die Here hoor, en Hy red hulle uit al hulle benoudhede. 
19. Kof. Die Here is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees. 
20. Resj. Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die Here hom. 
21. Sjin. Hy bewaar al sy bene: nie een daarvan word gebreek nie. 
22. Tau. Die onheil maak die goddelose dood; en die wat die regverdige haat, moet daarvoor boet. 
23. Die Here verlos die siel van Sy knegte; en almal wat by Hom skuil, hoef nie te boet nie. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden. 

No comments:

Post a Comment