Friday 22 May 2015

PSALM 37, third section. / Derde gedeelte.

Saturday 23 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 37:39]
The salvation of the righteous comes from the Lord; He is their stronghold in time of trouble. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 37, third section...
1. English - (New International Version)
[Psalm 37:27-40]
27. Turn from evil and do good; then you will dwell in the land for ever. 
28. The Lord loves the just and will not forsake His faithful ones. They will be protected for ever; but the offspring of the wicked will be cut off.   
29. The righteous will inherit the land and dwell in it for ever. 
30. The mouth of the righteous man utters wisdom, and his tongue speaks what is just. 
31. The law of God is in his heart; his feet do not slip. 
32. The wicked lie in wait for the righteous, seeking their very lives;
33. But the Lord will not leave them in their power, or let them be condemned when brought to trial. 
34. Wait for the Lord and keep His way. He will exalt you to inherit the land; when the wicked are cut off, you will see it. 
35. I have seen a wicked and ruthless man, flourishing like a green tree in its native soil,
36. But he soon passed away and was no more; though I looked for him, he could not be found. 
37. Consider the blameless, observe the upright; there is a future for the man of peace. 
38. But all sinners will be destoyed; the future of the wicked will be cut off.  
39. The salvation of the righteous comes from the Lord; He is their stronghold in time of trouble. 
40. The Lord loves them and delivers them; He delivers them from the wicked and saves them, because they take refuge in Him. 

Saterdag 23 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 37:39]
Maar die hulp van die regverdiges is van die Here, hulle toevlug in tyd van benoudheid. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 37, derde gedeelte...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 37:27-40]
27. Samek. Wyk af van wat kwaad is, en doen wat goed is, en jy sal vir ewig woon; 
28. Want die Here het die reg lief en sal Sy gunsgenote nie verlaat nie; vir ewig word hulle bewaar, maar die nageslag van die goddelose word uitgeroei. 
29. Die regverdiges sal die aarde besit en vir ewig daarop woon. 
30. Pe. Die mond van die regverdige verkondig wysheid, en sy tong spreek wat reg is. 
31. Die wet van God is in sy hart; sy gange sal nie wankel nie. 
32. Sade. Die goddelose loer op die regverdige en loer om hom dood te maak. 
33. Die Here gee hom nie oor in sy hand nie, en Hy veroordeel hom nie as hy gerig word nie. 
34. Kof. Wag op die Here en hou Sy weg, en Hy sal jou verhoog om die aarde te besit; jy sal met welgevalle neersien op die uitroeiing van die goddelose mense. 
35. Resj. Ek het die goddelose gesien, 'n geweldenaar, terwyl Hy hom uitbrei soos 'n groen inlandse boom. 
36. Toe gaan iemand verby, en kyk, hy was daar nie; en ek het hom gesoek, maar hy was nie te vinde nie. 
37. Sjin. Let op die vrome, en kyk na die opregte, want daar is 'n toekoms vir die man van vrede. 
38. Maar die oortreders word tesame verdelg; die toekoms van die goddelose word afgesny. 
39. Tau. Maar die hulp van die regverdiges is van die Here; hulle toevlug in tyd van benoudheid. 
40. En die Here help hulle en red hulle; Hy red hulle van die goddelose mense en verlos hulle, want hulle skuil by Hom. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)


No comments:

Post a Comment