Saturday 16 May 2015

PSALM 36.

Tuesday19 May 2015. 
WORD OF THE DAY: 
(Psalm 91:1-2)
1. He who dwells in the secret place of the Most High, shall remain stable and fixed under the shadow of the Almighty, (Whose power no foe can withstand).
2. I say this about the Lord, "He is my Refuge and my Fortress, my God; on Him I lean and rely, and in Him I (confidently) trust."

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 36.
2. English - (Amplified Bible Version).
(Psalm 36:7-12)
7. How precious is Your steadfast love, O God! The children of men take refuge and put their trust under the shadow of Your wings.  
8. They relish and feast on the abundance of Your house, and You cause them to drink of the stream of Your pleasures. 
9. For with You is the fountain of life; in Your light, we see the light. 
10, O continue Your loving-kindness to those who know You, Your righteousness (salvation) to the upright in heart.  
11. Let not the foot of pride overtake me, and let not the wicked drive me away. 
12. There the workers of iniquity fall and lie prostrate; they are thrust down and shall not be able to rise. 

Dinsdag 19 Mei 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 91:1-2)
1. Hy wat in skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. 
2. Ek sal tot die Here sê: "My Toevlug en my Bergvesting, my God op wie ek vertrou."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 36.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Psalm 36:8-13)
8. Hoe kosbaar is U goedertierenheid, O God! Daarom skuil die mensekinders onder die skaduwee van U vleuels.  
9. Hulle verkwik hul aan die vettigheid van U huis, en U laat hulle drink uit die stroom van U genietinge. 
10. Want by U is die fontein van die lewe; in U lig, sien ons die lig. 
11. Laat U goedertierenheid voortduur vir die wat U ken, en U geregtgheid vir die opregtes van hart. 
12. Laat die voet van die trotsaard nie oor my kom nie, en laat die hand van die goddelose mense my nie verdryf nie. 
13. Daar het die werkers van ongeregtigheid geval; hulle is neergestoot en kan nie weer opstaan nie. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Cell phone photo taken in our garden. 




1 comment: