Thursday 21 May 2015

PSALM 37, second section. / tweede gedeelte

Friday 22 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 42:1,2]
1. As the deer pants for streams of water, so my soul pants for You O God!
2. My soul thirsts for God, for the living God. When can I go and meet with God? 

MESSAGE OF THE DAY:
2. English - (New International Version).
(Psalm 37, second section...
[Psalm 37:14-26]
14. The wicked draw the sword and bend the bow, to bring down the poor and needy, to slay those whose ways are upright, 
15. But their swords will pierce their own hearts, and their bows will be broken. 
16. Better the little that the righteous have, than the wealth of many wicked; 
17. For the power of the wicked will be broken, but the Lord upholds the righteous. 
18. The days of the blameless are known to the Lord, and their inheritance will endure for ever. 
19. In times of disaster, they will not whither; in days of famine they will enjoy plenty. 
20. But the wicked will perish: The Lord's enemies will be like the beauty of the fields, they will vanish - vanish like smoke. 
21. The wicked borrow and do not repay, but the righteous give generously;
22. Those the Lord blesses, will inherit the land, but those He curses will be cut off. 
23. If the Lord delights in a man's way, He makes his steps firm; 
24. Though he stumble, he will not fall, for the Lord upholds him with His hand. 
25. I was young and now I am old, yet I have never seen the righteous forsaken, or their children begging bread. 
26. They are always generous and lend freely; their children will be blessed.  

Vrydag 22 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 42:2,3]
2. Soos 'n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, O God!
3. My siel dors na God, na die lewende God; wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van God verskyn?

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
PSALM 37, tweede gedeelte...
[Psalm 37:14-26]
14. Get. Die goddelose het die swaard getrek en hulle boog gespan om die ellendige en behoeftige te laat val, om dié te slag wat opreg is van weg. 
15. Hulle swaard sal in hul hart gaan, en hulle boë sal verbreek word
16. Tet. 'n Klein bietjie is vir die regverdige beter as die rykdom van baie goddelose; 
17. Want die arms van die goddelose sal verbreek word, maar die Here ondersteun die regverdiges. 
18. Jod. Die Here ken die dae van die opregtes, en hulle erfdeel sal tot in ewigheid bly. 
19. Hulle sal nie beskaamd staan in die slegte tyd nie, en in die dae van hongersnood sal hulle versadig word. 
20. Kaf. Maar die goddelose sal omkom en die vyande van die Here soos die prag van die weivelde; hulle verdwyn soos rook, hulle verdwyn. 
21. Lamed. Die goddelose leen en gee nie terug nie, maar die regverdige ontferm hom en gee;
22. Want die wat deur Hom geseën word, sal die aarde besit; maar die wat deur Hom vervloek word, sal uitgeroei word. 
23. Deur die Here word die gange van 'n man bevestig, en Hy het 'n welbehae in sy weg. 
24. As hy val, dan stort hy nie neer nie; want die Here ondersteun sy hand. 
25. Noen. Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooit het ek die regverdige verlate gesien, of dat sy nageslag brood soek nie. 
26. Die hele dag ontferm hy hom en leen uit, en sy nageslag is 'n seën. 
 
DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
(DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
 
Cell phone photo taken in our garden. 


No comments:

Post a Comment