Tuesday 19 May 2015

PSALM 37.

Wednesday 20 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
(Psalm 81:10)
I Am the Lord your God, Who brought you out of the land of Egypt. Open your mouth wide, and I will fill it.

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 37.
1. English - (New King James Bible).
(Psalm 37:1-13)
1. Do not fret because of evildoers. Nor be envious of the workers of iniquity. 
2. For they shall soon be cut down like the grass. 
3. Trust the Lord, and do good; dwell in the land, and feed on His faithfulness. 
4. Delight yourself also in the Lord. And He shall give you the desires of your heart. 
5. Commit your way to the Lord, trust also in Him. And He shall bring it to pass. 
6. He shall bring forth your righteousness as the light, and your justice as the noonday. 
7. Rest in the Lord, and wait patiently for Him; Do not fret because of him who prospers in his way, because of the man who brings wicked schemes to pass.  
8. Cease from anger, and forsake wrath; do not fret, it only causes harm. 
9. For evildoers shall be cut off; but those who wait on the Lord, they shall inherit the earth. 
10. For just a little while and the wicked shall be no more; indeed, you will look diligently for his place, but it shall be no more. 
11. But the meek shall inherit the earth, and shall delight themselves in the abundance of peace. 
12. The wicked plots against the just, and gnashes at him with his teeth. 
13. The Lord laughs at him, for He sees that his day is coming. 

Woensdag 20 Mei 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 81:11)
Ek is die Here jou God wat jou laat optrek het uit Egipteland; maak jou mond wyd oop, dat ek dit kan vul. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 37.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Psalm 37:1-13)
1. 'n Psalm van Dawid. Alef. Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie;  
2. Want soos gras sal hulle gou verwelk, en soos groen grasspruitjies sal hulle verdroog. 
3. Bet. Vertrou op die Here, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid,
4. En verlustig jou in die Here; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart. 
5. Gimel. Laat jou weg aan die Here oor en vertrou op Hom, en Hy sal dit uitvoer. 
6. En Hy sal jou geregtigheid laat voortkom soos die lig, en jou reg soos die middag. 
7. Dalet. Swyg voor die Here en verwag Hom; wees nie toornig op hom wat voorspoedig in sy weg is nie, op die man wat listige planne uitvoer nie. 
8. He. Laat staan die toorn en verlaat die grimmigheid; wees nie toornig nie: dit is net om kwaad te stig. 
9. Want die kwaaddoeners sal uitgeroei word; maar die wat die Here verwag, hulle sal die aarde besit. 
10. Wau. En nog 'n klein rukkie en die goddelose sal daar nie wees nie; ja, jy sal ag gee op sy plek, maar hy sal daar nie wees nie.  
11. Die ootmoediges daarenteen, sal die aarde besit en hulle verlustig oor groot vrede. 
12. Sajin. Die goddelose bedink listige planne teen die regverdige en kners met sy tande teen hom. 
13. Die Here lag oor hom, want Hy sien dat sy dag kom. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections from the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes van die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 





No comments:

Post a Comment