Thursday 15 October 2015

PROVERBS, Chapter 3, First section ...

Monday 19 October 2015.            WORD OF THE DAY:                   (Proverbs 3:5).                                   Trust in the Lord with all your heart, and do not rely on your own understanding. 

MESSAGE OF THE DAY:
PROVERBS, Chapter 3, First section ..
1. English - (Amplified Bible Version).
(Proverbs 3:1-6)
1. My son, do not forget my teaching, but keep my commands in your heart, 
2. For they will prolong your life many years, and bring you prosperity. 
3. Let love and faithfulness never leave you; bind them around your neck, write them on the tablet of your heart. 
4. Then you will win favour and a good name, in the sight of God and man. 
5. Trust in the Lord with all your heart and lean not on your own understanding. 
6. In all your ways, acknowledge Him, and He will make your paths straight. 

Maandag 19 Oktober 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Spreuke 3:5)
Vertrou op die Here met jou hele hart, en steun nie op jou eie insig nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SPREUKE, Hoofstuk 3, Eerste gedeelte ..
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Spreuke 3:1-6)
1. My seun, vergeet my onderwysing nie, en laat jou hart my gebooie bewaar,
2. Want dit sal lengte van dae en jare van lewe en vrede vir jou vermeerder. 
3. Laat liefde en trou jou nie verlaat nie, bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart, 
4. Dan sal jy genade vind, en 'n goeie insig in die oë van God en die mense. 
5. Vertrou op die Here met jou hele hart, en steun nie op jou eie insig nie. 
6. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelyk maak. 

(If it is the will of God Almighty, and by His grace and mercy, it will be my pleasure and privilege to share some of the Proverbs with you, as often as I possibly can. /
As dit die wil van God Almagtig is, en deur Sy genade en barmhartigheid, sal dit vir my 'n vreugde en voorreg wees om sommige van die Spreuke met u te deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
A close up cell phone photo of a zygo cactus bloom, taken in our garden. 

No comments:

Post a Comment