Thursday 15 October 2015

PROVERBS, Chapter 3, Third section ... Derde afdeling ...

Thursday 22 October 2015.

WORD OF THE DAY:
(Proverbs 10:3,4)
3. The Lord satisfies the appetite of the righteous, but He thwarts the craving of the wicked. 
4.The one who is lazy becomes poor, but the one who works diligently, becomes wealthy.  

MESSAGE OF THE DAY:
PROVERBS, Chapter 3, Third Section ...
1. English - (New English Translation with infilling of the Amplified Bible in some verses)
(Proverbs 3:13-20)
13. Happy (blessed, fortunate, enviable) is the man who finds skillful and godly Wisdom, and the man who gets understanding (drawing it forth from God's Word, and life's experiences), 
14. For the gaining of it is better than the gaining of silver, and the profit of it better than fine gold. 
15. Skillful and godly Wisdom is more precious than rubies, and none of the things you desire can compare with her.  
16. Long life is in her right hand; and
in her left hand are riches and honour. 
17. Her ways are highways of pleasantness, and all her paths are peaceful. 
18. She is like a tree of life to those who lay hold of her; and happy (blessed, fortunate, to be envied) is everyone who grasps hold of her. 
19. By skillful and godly Wisdom the Lord laid the foundation of the earth; by understanding He established the heavens. 
20. By His knowledge the deeps were broken up, and the skies distill the dew. 

Donderdag 22 Oktober 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Spreuke 10:3,4)
3, Die Here laat die regverdige nie honger ly nie, maar die begeerlikheid van die goddelose stoot Hy weg. 
4. Hy word arm wat met 'n trae hand werk, maar die hand van die vlytiges maak ryk. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SPREUKE, Hoofstuk 3, Derde Afdeling ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Spreuke 3:13-20)
13. Gelukkig die mens wat wysheid gevind het, en die mens wat verstand verkry. 
14. Want die verkryging daarvan is beter as dié van silwer, en die verwerwing daarvan beter as van goud;
15. Dit is kosteliker as korale, en al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie. 
16. In sy regterhand is lengte van dae, in sy linkerhand rykdom en eer;
17. Sy weë is lieflike weë, en al sy paaie is vrede. 
18. Dit is 'n lewensboom vir die wat dit aangryp, en elkeen wat dit vashou, is gelukkig. 
19. Die Here het deur wysheid die aarde gegrond, deur verstand die hemele vasgestel;
20. Deur Sy kennis het die watervloede deurgebreek en die wolke dou gedrup. 

(If it is the will of God Almighty, and by His grace and mercy, it will be my pleasure and privilege to share some of the Proverbs with you, as often as I possibly can. /
As dit die wil van God Almagtig is, en deur Sy genade en barmhartigheid, sal dit vir my 'n vreugde en voorreg wees om sommige van die Spreuke met u te deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken in our graden, of a Zygo cactus, flowering profusely. 


No comments:

Post a Comment