Monday 5 October 2015

PROVERBS.

Weekend 17 & 18 October 2015.    WORD OF THE DAY:                  (Proverbs 3;6)                                        In all your ways acknowledge Him, and He will make your paths straight.   

MESSAGE OF THE DAY:
PROVERBS, Capter 2, Third section ...
1. English - (Amplified Bible Version)
(Proverbs 2:16-22)
16. (Discretion shall watch over you, understanding shall keep you) to deliver you from the alien woman, from the outsider with her flattering words, 
17. Who forsakes the husband and guide of her youth and forgets the covenant of her God. 
18. For her house sinks down to death and her paths to the spirits (of the dead). 
19. None who go to her return again, neither do they attain or regain the paths of life. 
20. So may you walk in the way of good men, and keep to the paths of the (consistently) righteous (the upright, in right standing with God).
21. For the upright shall dwell in the land, and the men of integrity, blameless and complete (in God's sight), shall remain in it; 
22. But the wicked shall be cut off from the earth, and the treacherous shall be rooted out of it. 

Naweek 17 & 18 Oktober 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Spreuke 3:6)
Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SPREUKE, Hoofstuk 2, 3de gedeelte ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Spreuke 2:16-22)
16. Om jou te red van die vreemde vrou, van die ontugtige wat met haar woorde vlei. 
17. (Wat die vriend van haar jeug verlaat, en die verbond van haar God vergeet;
18. Want haar huis sink weg na die dood, en haar paaie na die skimme;
19. Almal wat by haar ingaan, kom nie terug nie, en bereik die paaie van die lewe nie),
20. Sodat jy kan wandel op die weg van die goeies, en die paaie van die regverdiges kan hou;
21. Want die opregtes sal die land bewoon, en die regskapenes daarin oorbly, 
22. Maar die goddelose sal uit die land uitgeroei, en die ontroues sal daaruit weggeruk word.  

(If it is the will of God Almighty, and by His grace and mercy, it will be my pleasure and privilege to share some of the Proverbs with you, as often as I possibly can. /
As dit die wil van God Almagtig is, en deur Sy genade en barmhartigheid, sal dit vir my 'n vreugde en voorreg wees om sommige van die Spreuke met u te deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
A close up cell phone photo of a zygo cactus bloom, taken in our garden. 


No comments:

Post a Comment