Saturday, 15 August 2015

PSALM 119.

Friday 28 August 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 17:8]
Protect me as You would protect the pupil of Your eye! Hide me in the shadow of Your wings. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 119, ......  Tsadhe.
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 119:137-144]
137. (Rigidly) righteous are You, O Lord, and upright are Your judgements and all expressions of Your will. 
138. You have commanded and appointed Your testimonies in righteousness and in great faithfulness. 
139. My zeal has consumed me and cut me off, because my adversaries have forgotten Your words. 
140. Your word is very pure (tried and well  refined); therefore Your servant loves it. 
141. I am small (insignificant) and despised, but I do not forget Your precepts. 
142. Your righteousness is an everlasting righteousness, and Your law is truth. 
143. Trouble and anguish have found and taken hold of me, yet Your commandments are my delight. 
144. Your righteous testimonies are everlasting and Your decrees are binding to eternity; give me understanding and I shall live (give me discernment and comprehension and I shall not die.)

Vrydag 28 Augustus 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 17:8]
Bewaar my soos 'n oogappel; verberg my in die skaduwee van U vleuels. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 119,  ........  Sade.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 119:137-144]
137. Here, U is regverdig, en reg is U verordeninge. 
138. In geregtigheid het U, U getuienisse beveel, en in louter trou. 
139. My ywer verteer my, omdat my teëstanders U Woorde vergeet het. 
140. U Woord is deur en deur gelouter, en U kneg het dit lief. 
141. Ek is klein en verag, maar U bevele vergeet ek nie. 
142. U geregtigheid, is geregtigheid tot in ewigheid; en U wet is waarheid. 
143. Benoudheid en angs het my getref, maar U gebooie is my verlustiging.  
144. U getuienisse is geregtigheid tot in ewigheid; maak my verstandig, dat ek kan lewe. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken in our garden. 



2 comments: