Wednesday 12 August 2015

PSALM 119.

Monday 24 August 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 78:32,33]
32. In spite of all this, they kept on sinning; in spite of His wonders, they did not believe. 
33. So He ended their days in futility and their years in terror. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 119, ......  Nun.
1. English - (New English Translation).
[Psalm 119:105-112]
105. Your Word is a lamp to walk by, and a light to illumine my path. 
106. I have vowed and solemnly sworn to keep Your just regulations. 
107. I am suffering terribly, O Lord, revive me with Your Word!
108. O Lord, please accept the freewill offerings of my praise! Teach me Your regulations!
109. My life is in continual danger, but I do not forget Your law. 
110. The wicked lay a trap for me, but I do not wander from Your precepts. 
111. I claim Your rules as my personal possession, for they give me joy. 
112. I am determined to obey Your statutes at all times, to the very end. 

Maandag 24 Augustus 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 78:32,33]
32. Ondanks dit alles, het hulle verder gesondig, en nie aan Sy wonders geglo nie. 
33. So het Hy dan hulle dae laat vergaan in nietigheid, en hulle jare in verskrikking. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 119,  ........  Noen.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 119:105-112]
105. U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad. 
106. Ek het gesweer en dit gehou, om U regverdige verordeninge te onderhou. 
107. Ek is baie diep neergedruk; Here, maak my lewend na U Woord!
108. Laat tog die vrywillige offerandes van my mond U behaag, O Here, en leer my U verordeninge. 
109. My lewe is altyddeur in my hand; nogtans vergeet ek U wet nie. 
110. Die goddelose het vir my 'n vangnet gespan; nogtans het ek van U bevele nie afgedwaal nie. 
111. Ek het U getuienisse vir ewig as erfdeel ontvang, want hulle is die vreugde van my hart. 
112. Ek het my hart geneig, om U insettinge te betrag, vir ewig, tot die einde toe. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)



1 comment: