Saturday 8 August 2015

PSALM 119.

Thursday 13 August 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 89:8]
O Lord God Almighty, who is like You? You are mighty O Lord, and Your faithfulness surrounds You. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 119, ......  He. 
1. English - (New International Version.)
[Psalm 119:33-40]
33. Teach me, O Lord; to follow Your decrees; then I will keep them to the end. 
34. Give me understanding, and I will keep Your law, and obey it with all my heart. 
35.  Direct me in the path of Your commands. 
36. Turn my heart towards Your statutes and not towards selfish gain. 
37. Turn my eyes away from worthless things; preserve my life according to Your Word. 
38. Fulfil Your promise to Your servant, so that You may be feared. 
39. Take away the disgrace I dread, for Your laws are good. 
40. How I long for Your precepts! Preserve my life in Your righteousness. 

Donderdag 13 Augustus 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 89:7]
Want wie kan in die hemel met die Here in die hemel vergelyk word? Wie is soos die Here onder die hemelinge?

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 119,  ........  He. 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 119:33-40]
33. Here, leer my die weg van U insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar. 
34. Gee my verstand, dat ek U wet kan bewaar, ja, dit kan onderhou van ganser harte. 
35. Laat my wandel op die pad van U gebooie, want daarin het ek 'n behae. 
36. Neig my hart tot U getuienisse, en nie tot winsbejag nie. 
37. Wend my oë af, dat hulle geen nietigheid sien nie; maak my lewend in U weë. 
38. Vervul aan U kneg U belofte wat pas by U vrees. 
39. Wend my smaadheid af wat ek vrees, want U verordeninge is goed. 
40. Gewis, ek het 'n begeerte tot U bevele; maak my lewend deur U geregtigheid. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

No comments:

Post a Comment