Thursday 6 August 2015

PSALM 119.

Weekend 8 & 9 August 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 27:7,8]
7. Hear my voice when I call, O Lord; be merciful to me and answer me. 
8. My heart says of You: "Seek My face!" Your face O Lord, I will seek. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 119, First section ... Aleph.
1. English - (New International Version.)
[Psalm 119:1-8]
1. Blessed are they whose ways are blameless, who walk according to the law of the Lord. 
2. Blessed are they who keep His statutes, and seek Him with all their heart. 
3. They do nothing wrong; they walk in His ways. 
4. You have laid down precepts that are to be fully obeyed. 
5. Oh, that my ways were steadfast in obeying your decrees!
6. Then I would not be put to shame when I consider all Your commands. 
7. I will praise You with an upright heart, as I learn Your righteous laws. 
8. I will obey Your decrees; do not utterly forsake me. 

Naweek 8 & 9 Augustus 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 27:7,8]
7. Hoor O Here, ek roep luid! En wees my genadig en antwoord my. 
8. Van U sê my hart: "Soek My aangesig!" Ek soek U aangesig, O Here!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 119, Eerste gedeelte ... Alef.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 119:1-8]
1. Welgeluksalig is die opregtes van weg, wat in die wet van die Here wandel. 
2. Welgeluksalig is die wat sy getuienisse bewaar, Hom van ganser harte soek; 
3. Ook geen ongeregtigheid doen nie, maar in Sy weë wandel. 
4. Ú het U bevele gegee om dit trou te onderhou. 
5. Ag, was my weë maar vas om U insettinge te onderhou. 
6. Dan sal ek nie beskaamd staan as ek op al U gebooie let nie.  
7. Ek sal U loof in opregtheid van hart as ek U regverdige verordeninge leer.  
8. Ek sal U insettinge onderhou; verlaat my nie geheel en al nie. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to Pastor John Hagee Ministries for this beautiful and relevant pic.  

No comments:

Post a Comment