Saturday 15 August 2015

PSALM 119.

Monday 31 August 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 16:11]
You lead me in the path of life - I experience absolute joy in You presence; You always give me sheer delight. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 119, ......  Sin and Shin.
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 119:161-168]
161. Princes pursue and percecute me without cause, but my heart stands in awe of Your Words (dreading violation of them far more than the force of prince or potentate)
162. I rejoice at Your Word as one who finds great spoil. 
163. I hate and abhor falsehood, but Your law do I love. 
164. Seven times a day and all day long do I praise You, because of Your righteous decrees.  
165. Great peace have they who love Your law; nothing shall offend them or make them stumble. 
166. I am hoping and waiting (eagerly) for Your salvation, O Lord, and I do Your commandments. 
167. Your testimonies I kept (hearing, receiving, loving, and obeying them); I love them exceedingly! 
168. I have observed Your precepts and Your testimonies, for all my ways are (fully known) before You. 

Maandag 31 Augustus 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 16:11]
U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor U aangesig, lieflikhede in U regterhand, vir ewig. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 119,  ........  Sin, Sjin.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 119:161-168]
161. Vorste het my sonder oorsaak vervolg, maar my hart vrees vir U Woord. 
162. Ek is vrolik oor U belofte, soos een wat 'n groot buit vind. 
163. Leuens haat ek en het daar 'n afsku van; U wet het ek lief. 
164. Ek loof U sewe maal elke dag, oor U regverdige verordeninge.  
165. Die wat U wet liefhet, het groot vrede, en vir hulle is daar geen struikelblok nie. 
166. O Here, ek hoop op U heil, en ek hou U gebooie. 
167. My siel onderhou U getuienisse, en ek het hulle baie lief. 
168. Ek onderhou U bevele en U getuienisse, 
want al my weĆ« is voor U. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken at the Botanical Gardens. 


No comments:

Post a Comment