Friday 7 August 2015

PSALM 119.

Wednesday 12 August 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 116:1,2]
1. I love the Lord, because He Has heard (and now hears) my voice and my supplications. 
2. Because He Has inclined His ear to me, therefore will I call upon Him as long as I live. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 119, ......  Daleth.
1. English - (New International Version.)
[Psalm 119:25-32]
25. I am laid low in the dust; renew my life according to Your Word. 
26. I recounted my ways and You answered me; teach me Your decrees. 
27. Let me understand the teaching of Your precepts; then I will meditate on Your wonders. 
28. My soul is weary with sorrow; strengthen me according to Your Word.  
29. Keep me from deceitful ways; be gracious to me through Your law. 
30. I have chosen the way of truth; I have set my heart on Your laws. 
31. I hold fast to You statutes, O Lord; do not let me be put to shame. 
32. I run in the path of Your commands, for You have set my heart free. 

Woensdag 12 Augustus 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 116:1,2]
1. Ek het die Here lief, want Hy hoor my stem, my smekinge,
2. Want Hy het Sy oor tot my geneig; daarom sal ek hom in my dae aanroep. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 119,  ........  Dalet.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 119:25-32]
25. My siel kleef aan die stof; maak my lewend na U Woord. 
26. My weĆ« het ek vertel, en U het my verhoor; leer my U insettinge. 
27. Laat my die weg van U bevele verstaan, dat ek U wonders kan oordink. 
28. My siel drup weg van kommer; rig my op na U Woord. 
29. Verwyder van my die weg van leuens, en verleen my genadiglik U wet. 
30. Ek het die weg van waarheid verkies; U verordeninge het ek voor my gestel. 
31. Ek kleef U getuienisse aan; O Here, maak my nie beskaamd nie! 
32. Ek sal op die weg van U gebooie wandel, want U verruim my hart.  

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
This photo was taken in our garden with my cell phone, as background for the Bible verse. 


No comments:

Post a Comment