Saturday 15 August 2015

PSALM 119.

Sunday 30 August 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 18:28]
Indeed, You are my lamp, Lord. My God illuminates the darkness around me. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 119, ......  Resh.
1. English - (New International Version.)
[Psalm 119:153-160]
153. Look upon my suffering and deliver me, for I have not forgotten Your law. 
154. Defend my cause and redeem me; preserve my life according to Your promise. 
155. Salvation is far from the wicked, for they do not seek out Your decrees. 
156. Your compassion is great, O Lord; preserve my life according to Your laws.  
157. Many are the foes who persecute me, but I have not turned from Your statutes. 
158. I look on the faithless with loathing, for they do not obey Your Word. 
159. See how I love Your precepts; preserve my life O Lord, according to Your love. 
160. All Your Words are true; all Your righteous laws are eternal. 

Sondag 30 Augustus 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 18:28]
Want U laat my lamp skyn; die Here my God laat my duisternis opklaar. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 119,  ........  Resj.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 119:153-160]
153. Sien my ellende aan en red my, want U wet vergeet ek nie. 
154. Verdedig my regsaak en verlos my; maak my lewend volgens U belofte. 
155. Die heil is ver van die goddelose, want hulle soek U insettinge nie. 
156. Here, U barmhartighede is menigvuldig; maak my lewend volgens U verordeninge. 
157. My vervolgers en my teëstanders is talryk; van U getuienisse wyk ek nie af nie. 
158. Ek het diegene gesien wat troueloos handel, en dit het my gewalg dat hulle U Woord nie onderhou nie. 
159. Aanskou dat ek U bevele liefhet; O Here maak my lewend na U goedertierenheid. 
160. Die hele inhoud van U Woord is waarheid, en al U regverdige verordeninge is tot in ewigheid. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Photo taken at the Ruimsig Botanical Gardens. At the moment the whole Botanical garden is a feast for the eye. 


No comments:

Post a Comment