Sunday 9 August 2015

PSALM 119.

Saturday 22 August 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 89:8]
O Lord God Almighty, who is like You? You are mighty Lord, and Your faithfulness surrounds You. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 119, ......  Lamedh.
1. English - (New International Version.)
[Psalm 119:89-96]
89. Your Word O Lord, is eternal; it stands firm in the heavens. 
90. Your faithfulness continues through all generations; You established the earth, and it endures. 
91. Your laws endure to this day, for all things serve You. 
92. If Your law had not been my delight, I would have perished in my affliction. 
93. I will never forget Your precepts, for by them You have preserved my life. 
94. Save me, for I am Yours; I have sought out Your precepts. 
95. The wicked are waiting to destroy me, but I will ponder Your statutes. 
96. To all perfection I see a limit; but Your commands are boundless. 

Saterdag 22 Augustus 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 89:9]
O Here, God van die leërskare, wie is soos U? Grootmagtig is U, O Here, en U trou is rondom U. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 119,  ........  Lamed.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 119:89-96]
89. Vir ewig O Here, staan U Woord vas in die hemele. 
90. U trou is van geslag tot geslag; U het die aarde bevestig, en dit bly staan. 
91. Volgens U verordeninge bly hulle vandag nog staan, want alle dinge is U knegte. 
92. As U wet nie my verlustiging was nie, dan het ek omgekom in my ellende. 
93. Ek sal U bevele tot in ewigheid nie vergeet nie, want deur hulle het U my lewend gemaak. 
94. Aan U behoort ek: verlos my, want ek soek U bevele. 
95. Die goddelose lê en wag op my, om my om te bring; ek gee ag op U getuienisse. 
96. Aan alle volmaaktheid het ek 'n einde gesien, maar U gebod is baie wyd. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken in our garden, taken as background for this Bible verse. 

No comments:

Post a Comment