Saturday 8 August 2015

PSALM 119.

Friday 14 August 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 28:6]
Praise be to the Lord, for He Has heard my cry for mercy. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 119, ......  Waw.
1. English - (New International Version.)
[Psalm 119:41-48]
41. May Your unfailing love come to me, O Lord, Your salvation according to Your promise;
42. Then I will answer the one who taunts me, for I trust in Your Word. 
43. Do not snatch the Word of truth from my mouth, for I have put my hope in Your laws. 
44. I will always obey Your law, for ever and ever. 
45. I will walk about in freedom, for I have sought out Your precepts. 
46. I will speak of Your statutes before kings and will not be put to shame,  
47. For I delight in Your commands because I love them. 
48. I lift up my hands to Your commands, which I love, and I meditate on Your decrees. 

Vrydag 14 Augustus 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 28:6]
Geloofd sy die Here, want Hy het die stem van my smekinge gehoor. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 119,  ........  Wau.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 119:41-48]
41. En laat U goedertierenhede oor my kom, O Here, U heil volgens U belofte, 
42. Sodat ek my smader iets kan antwoord, want ek vertrou op U Woord. 
43. En onttrek die Woord van waarheid nie geheel en al aan my mond nie, want op U verordeninge wag ek. 
44. Dan wil ek U wet altyddeur onderhou, vir ewig en altyd, 
45. En in die ruimte wandel, want ek soek U bevele. 
46. Ook wil ek voor konings van U getuienisse spreek, en my nie skaam nie. 
47. En ek wil my verlustig in U gebooie wat ek liefhet, 
48. En my hande ophef na U gebooie wat ek liefhet; en U insettinge oordink. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks for the awesome pic, kindly forwarded to me by Rosan Marais. 

No comments:

Post a Comment