Thursday 9 July 2015

PSALM 103.

Thursday 9 July 2015.
WORD OF THE DAY: 
[Psalm 101:1]
I will sing of mercy and loving-kindness and justice; to You O Lord, will I sing. 
 
MESSAGE OF THE DAY:
1. Bless, (affectionately, gratefully praise) the Lord, O my soul; and all that is (deepest) within me, bless His holy Name!
2. Bless, (affectionately, gratefully praise) the Lord, O my soul, and forget not (one of) all His benefits -
3. Who forgives (every one of) all your iniquities, Who heals (each one of) all your diseases.   
4. Who redeems your life from the pit and corruption, Who beautifies, dignifies and crowns you with loving-kindness and tender mercy; 
5. Who satisfies your mouth (your necessity and desire at your personal age and situation) with good, so that your youth, renewed, is like the eagle's (strong, overcoming, soaring)!                 
6. The Lord executes righteousness and justice (not for me only, but) for all who are oppressed. 
7. He made known His ways (of righteousness and justice) to Moses, His acts to the children of Israel. 
8. The Lord is merciful and gracious, slow to anger and plenteous in mercy and loving-kindness. 
9. He will not always chide or be contending, neither will He keep His anger forever or hold a grudge. 
10. He Has not dealt with us after our sins nor rewarded us according to our iniquities. 
11. For as the heavens are high above the earth, so great are His mercy and loving-kindness toward those who reverently and worshipfully fear Him. 

Donderdag 9 Julie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 101:1]
Ek wil sing van goedertierenheid en reg; tot U eer wil ek psalmsing, O Here!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
1. Loof die Here, o my siel, en alles wat binne-in my is, Sy heilige Naam. 
2. Loof die Here, o my siel, en vergeet geeneen van Sy weldade nie. 
3. Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees. 
4. Wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede,
5. Wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word, soos die van 'n arend. 
6. Die Here doen geregtigheid en reg aan almal wat verdruk word. 
7. Hy het aan Moses Sy weë bekend gemaak, aan die kinders van Israel Sy dade. 
8. Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en groot van goedertierenheid. 
9. Hy sal nie altyd twis en nie vir ewig die toorn behou nie.  
10. Hy handel met ons nie na ons sondes en vergeld ons nie na ons ongeregtighede nie.  
11. Want so hoog as die hemel is bo die aarde, so geweldig is Sy goedertierenheid oor die wat Hom vrees. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes van die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

No comments:

Post a Comment