Friday 31 July 2015

PSALM 116, - Second section ... / Tweede gedeelte ...

Monday 3 August 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 117:1,2] - {The shortest Psalm}
1. Praise the Lord all you nations! Applaud Him, all you foreigners!
2. For His loyal love towers over us, and the Lord's faithfulness endures. Praise the Lord!  

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 116, Second section ...
1. English - (New English Translation & also sections from the Amplified Bible).
[Psalm 116:10-19]
10. I had faith when I said: "I am severely oppressed."
11. I rashly declared: "All men are liars."
12. How can I repay the Lord for all His acts of kindness to me?
13. I will celebrate my deliverance, and call on the Name of the Lord. 
14. I will pay my vows to the Lord, yes, in the presence of all His people. 
15. Precious (important and no light matter) in the sight of the Lord, is the death of His saints (His loving ones). 
16. Yes Lord. I am indeed Your servant; I am Your servant, the son of Your handmaid; I am Your lowest slave. You have loosed my bonds and saved me from death. 
17. I will present a thank offering to You, and call on the Name of the Lord. 
18. I will fulfill my vows to the Lord, before all His people,
19. In the courts of the Lord's temple, in your midst, O Jerusalem. Praise the Lord! (Hallelujah!)

Maandag 3 Augustus 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 117:1,2]. - {Die kortste Psalm}
1. Loof die Here, alle nasies! Prys Hom, alle volke!
2. Want Sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die Here is tot in ewigheid!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 116, Tweede afdeling ... 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 116:10-19]
10. Ek het geglo toe ek gespreek het: "Ek is diep neergebuig."
11. Ék het in my angs gesê: "Alle mense is leuenaars."
12. Wat sal ek die Here vergeld vir al Sy weldade aan my? 
13. Ek sal die beker van verlossinge opneem, en die Naam van die Here aanroep.  
14. My geloftes sal ek aan die Here betaal, in die teenwoordigheid van Sy ganse volk. 
15. Kosbaar is in die oë van die Here die dood van Sy gunsgenote. 
16. Ag Here sekerlik, ek is U kneg, ek is U kneg - die seun van U diensmaagd; U het my bande losgemaak. 
17. Ek sal U 'n offer van danksegging bring, en die Naam van die Here aanroep. 
18. Ek sal my geloftes aan die Here betaal, in teenwoordigheid van Sy ganse volk, 
19. In die voorhowe van die huis van die Here, binne-in jou, O Jerusalem! Halleluja!

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken in our garden, as a back ground for this Bible verse. 


No comments:

Post a Comment