Friday 31 July 2015

PSALM 118, Second Section ... / Tweede gedeelte ...

Thursday 6 August 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 118:28]
You are my God, and I will confess, praise, and give thanks to You; You are my God, I will extol You. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 118, Second section ...
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 118:11-20]
11. They compassed me about, yes, they surrounded me on every side; but in the Name of the Lord I will cut them off! 
12. The swarmed about me like bees, they blaze up and are extinguished like a fire of thorns; in the Name of the Lord I will cut them off! 
13. You (my adversary) thrust sorely at me that I might fall, but the Lord helped me. 
14. The Lord is my Strength and Song; and He Has become my Salvation. 
15. The voice of rejoicing and salvation is in the tents and private dwellings of the (uncompromisingly) righteous: the right hand of the Lord does valiantly and achieves strength!
16. The right hand of the Lord is exalted; the right hand of the Lord does valiantly and achieves strength!
17. I shall not die but live, and shall declare the works and recount the illustrious acts of the Lord. 
18. The Lord Has chastened me sorely, but He Has not given me over to death. 
19. Open to me the (temple) gates of righteousness; I will enter through them, and I will confess and praise the Lord. 
20. This is the gate of the Lord; the (uncompromisingly) righteous shall enter through it. 

Donderdag 6 Augustus 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 118:28]
U is my God, en ek wil U loof; O my God, ek wil U verhoog. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 118, Tweede afdeling ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 118:11-20]
11. Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel; dit is in die Naam van die Here dat ek hulle stukkend gekap het. 
12. Hulle het my omsingel soos bye - hulle is uitgeblus soos 'n doringtakvuur; dit is in die Naam van die Here dat ek hulle stukkend gekap het. 
13. Jy het my hard gestamp om my te laat val, maar die Here het my gehelp. 
14. Die Here is my Sterkte en my Psalm, en Hy het my tot heil geword.  
15. 'n Stem van gejubel en van heil is in die tente van die regverdiges: die regterhand van die Here doen kragtige dade. 
16. Die regterhand van die Here verhef; die regterhand van die Here doen kragtige dade. 
17. Ek sal nie sterwe nie maar lewe, en die werke van die Here vertel. 
18. Die Here het my hard gekasty, maar my aan die dood nie oorgegee nie. 
19. Maak oop vir my die poorte van die geregtigheid; ek wil daardeur ingaan, ek wil die Here loof. 
20. Dit is die poort van die Here; regverdiges mag daardeur ingaan. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks for this beautiful prayer that was posted on Face Book. May it richly bless everybody reading this. JESUS: our Saviour, Redeemer and Friend. Amen!

No comments:

Post a Comment