Sunday 5 July 2015

PSALM 97.

Monday 6 July 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 56:3,4]
3. What time I am afraid, I will have confidence in, and put my trust and reliance in You.  
4. By (the help of) God I will praise His Word; on God I lean, rely, and confidently put my trust; I will not fear. What can man, (who is flesh), do to me?  

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 97.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Psalm 97:1-6]
1. The Lord reigns, let the earth rejoice; let the multitude of isles and coastlands be glad! 
2. Clouds and darkness are round about Him  (as at Sinai); righteousness and justice are the foundation of His throne. 
3. Fire goes before Him and burns up His adversaries round about. 
4. His lightnings illumine the world; the earth sees and trembles. 
5. The hills melted like wax at the presence of the Lord, of the whole earth. 
6. The heavens declare His righteousness, and all the peoples see His glory. 

Maandag 6 Julie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 56:4,5]
4. Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou. 
5. Deur God sal ek Sy Woord prys; ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan vlees my doen?

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 97.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 97:1-6]
1. Die Here is koning; laat die aarde juig; laat baie eilande bly wees!
2. Wolke en donkerheid is rondom Hom; geregtigheid en reg is die grondslag van Sy troon. 
3. 'n Vuur gaan voor Sy aangesig uit, en steek Sy teëstanders rondom aan die brand. 
4. Sy bliksems verlig die wêreld; die aarde sien dit en bewe. 
5. Berge smelt weg soos was voor die aangesig van die Here, voor die aangesig van die Here van die hele aarde. 
6. Die hemele verkondig Sy geregtigheid, en al die volke sien Sy heerlikheid. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)


No comments:

Post a Comment