Friday 31 July 2015

PSALM 116.

Weekend 1 & 2 August 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 116:8,9]
8. Yes Lord, You rescued my life from death, and kept my feet from stumbling. 
9. I will serve the Lord in the land of the living. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 116, First section ...
1. English - (New English Translation.)
[Psalm 116:1-9]
1. I love the Lord because He heard my plea for mercy, 
2. And listened to me. As long as I live, I will call to Him when I need help. 
3. The ropes of death tightened around me, the snares of Sheol (the place of the dead) confronted me. I suffered anguish and grief. I was confronted with trouble and sorrow. 
4. I called on the Name of the Lord: "Please Lord, rescue my life!"
5. The Lord is merciful and fair; our God is compassionate. 
6. The Lord protects the untrained; I was in serious trouble and He delivered me.  
7. Rest once more my soul, for the Lord Has vindicated you. 
8. Yes Lord, You rescued my life from death, and kept my feet from stumbling. 
9. I will serve the Lord in the land of the living. 

Naweek 1 & 2 Augustus 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 116:8,9]
8. Want U het my siel gered van die dood, my oog van trane, my voet van struikeling. 
9. Ek sal wandel voor die aangesig van die Here in die land van die lewendes. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 116, Eerste gedeelte ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 116:1-9]
1. Ek het lief, want die Here hoor my stem, my smekinge. 
2. Want Hy het Sy oor tot my geneig; daarom sal ek Hom in my dae aanroep. 
3. Bande van die dood het my omring, en angste van die doderyk het my getref; ek het benoudheid en kommer gevind. 
4. Maar ek het die Naam van die Here aangeroep: "Ag Here, red my siel."
5. Die Here is genadig en regverdig, en onse God is 'n Ontfermer. 
6. Die Here bewaar die eenvoudiges; ek het swak geword, maar Hy het my gehelp. 
7. My siel, keer terug tot jou rus; want die Here het goed aan jou gedoen. 
8. Want U het my siel gered van die dood, my oog van trane, my voet van struikeling. 
9. Ek sal wandel voor die aangesig van die Here, in die land van die lewendes. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken in our garden, as back ground for the Bible verse. 
 

No comments:

Post a Comment