Wednesday 1 July 2015

PSALM 96.

Friday 3 July 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 95:6,7]
6. Come! Let us bow down and worship! Let's kneel before the Lord, our Creator!

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 96.
1. English - (New English Translation)
[Psalm 96:1-7]
1. O sing to the Lord a new song; sing to the Lord, all the earth!
2. Sing to the Lord, bless (affectionately praise) His Name; show forth His salvation from day to day. 
3. Declare His glory among the nations, His marvellous works among all the peoples. 
4. For great is the Lord and greatly to be praised; He is to be reverently feared and worshiped above all (so-called) gods. 
5. For all the gods of the nations are (lifeless) idols, but the Lord made the heavens. 
6. Honour and majesty are before Him; strength and beauty are in His sanctuary. 
7. Ascribe to the Lord, O you families of the peoples, ascribe to the Lord glory and strength. 

Vrydag 3 Julie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 95:6.7]
6. Kom laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die Here wat ons gemaak het. 
7. Want Hy is onse God, en ons is die volk van Sy weide, en die skape van Sy hand. Ag, as julle vandag maar na Sy stem wou luister!  
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
2. Afrikaans - (Ou Afikaanse Vertaling)
PSALM 96.
[Psalm 96:1-7]
1. Sing tot eer van die Here 'n nuwe lied; sing voor die Here, o ganse aarde!
2. Sing tot eer van die Here, loof Sy Naam, verkondig Sy heil van dag tot dag. 
3. Vertel onder die nasies Sy eer, onder al die volke Sy wonders. 
4. Want die Here is groot en baie lofwaardig; Hy is gedug bo al die gode. 
5. Want al die gode van die volke is 
afgode, maar die Here het die hemele gemaak. 
6. Majesteit en heerlikheid is voor Sy aangesig, sterkte en sieraad in Sy heiligdom. 
7. Gee aan die Here, o geslagte van die volke, gee aan die Here eer en sterkte. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken in our garden, on a misty day in June. 




No comments:

Post a Comment