Saturday 2 January 2016

BELIEVERS ARE SALT AND LIGHT. / GELOWIGES IS SOUT EN LIG.

Wednesday 13 January 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Matthew 6:6)
But you, when you pray, go into your room, and when you have shut your door, pray to your Father Who is in the secret place; and your Father who sees in secret, will reward you openly. 
 
MESSAGE OF THE DAY:
THE SERMON ON THE MOUNT, Second section ...
The believers are Salt and Light:
(Matthew 5:13-16)
13. "You are the salt of the earth. But if salt loses its flavour, how can it be made salty again?
14. "You are the light of the world. A city located on a hill cannot be hidden. 
15. "People do not light a lamp and hide it under a basket but on a lampstand, and it gives light to all in the house. 
16. "In the same way, let your light shine before people, so that they can see your good deeds, and give honour to your Father in heaven."

Woensdag 13 Januarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Matthéüs 6:6)
Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur, en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE BERGPREDIKASIE, Tweede gedeelte ...
Die gelowiges is sout en lig.  
(Matthéüs 5:13-16)
13. "Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi te word en deur die mense vertrap te word nie. 
14. "Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie;
15. "En 'n mens steek ook nie 'n lamp op en sit dit onder 'n maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is.  
16. "Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik."

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to Kay Arthur for this very relevant illustration of Psalm 18:28. Thank you also to Sonja de Klerk who shared this on FB. 

No comments:

Post a Comment