Saturday 2 January 2016

JESUS FULFILLS THE LAW. / JESUS VERVUL DIE WET.

Thursday 14 January 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Matthew 7:13)
"Enter through the narrow gate, because the gate is wide and the way is spacious that leads to destruction, and there are many who enter through it."

MESSAGE OF THE DAY:
SERMON ON THE MOUNT contd ...
Jesus fulfills the law:
(Matthew 5:17-20)
17. "Do not think that I have come to abolish the law or the prophets. I Have not come to abolish these things but to fulfill them. 
18. "I tell you the truth, until heaven and earth pass away, not the smallest letter or stroke of a letter will pass from the law, until everything takes place. 
19. "So anyone who breaks one of the least of these commands, and teaches others to do so, will be called least in the kingdom of heaven, but whoever obeys them and teaches to do so, will be called great in the kingdom of heaven. 
20. "For I tell you, unless your righteousness goes beyond that of the experts in the law and Pharisees, you will never enter the kingdom of heaven. 

Donderdag 14 Januarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Matthéüs 7:13)
"Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE BERGREDE Vervolg ... 
Jesus vervul die wet ...
(Matthéüs 5:17-20)
17. "Moenie dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. 
18. "Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie. 
19. "Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense só leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele. 
20. "Want Ek sê vir julle dat as julle geregtigheid nie oorvloediger is as dié van die skrifgeleerdes en Fariseërs nie, julle nooit in die koninkryk van die hemele sal ingaan nie. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to Lisa Osteen for this very powerful statement and illustration. 



No comments:

Post a Comment